Click to return to Gigajob South Africa's homepage. This is a Gigajob job posting for:

P R O Service Manager (#1,055,997,985) 

Job offer #1,055,997,985 in Franschhoek (Western Cape), South Africa

Ons Kliënt, 'n baie bekende besigheid in die Toerismebedryf te Franschhoek is dringend op soek na 'n gekwalifiseerde en entoesiastiese persoon om die nuwe pos van "PRO"/ Diensbestuurder te vul. Van die persoon sal verwag word om te sorg vir 'n hoë vlak van diens aan gaste van die maatskappy; Bestuur van die verhouding met die deelnemende Wynlandgoedere; Bestuur van die dienspersoneel wat moet opereer teen hoë standaarde om uitstekenmde kliëntediens te verseker. U moet minstens 5 jaar ondervind hê in ' n gepaste Bestuurshoedanigheid in die Gastebedryf. Uitstekende kommunikasie vaardighede. Rekenaargeletterdheid. Gepaste graad of diploma. Gewillig wees om sekere naweke en Publieke vakansiedae te werk. Kennis van die wynbedryf sal aanbeveling wees. Stuur asb CV met Kop-en-skouer foto.

The Company

Company Name
Confidential

Job Details

Job Location
Town
Franschhoek
Post Code
ZA-7690
State
Western Cape
Country
South Africa



E-Mail Alert

Get the latest Manager Jobs in Franschhoek via email.
 

Popular Professions in Franschhoek

  • Statistics for this Job Listing

    Gigajob-ID
    1,055,997,985
    Posted
    13 days ago
    Short-Link
    https://www.gigajob.com/en-ZA/1055997985.html
    Seen in Search Results
    This ad was matched 8 time(s) in Gigajob search results
    Page Viewed
    This ad was viewed 1 time(s) by Gigajob users